Wie is ONS

MISSIE

Matteus 28 : 19
"Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle om alles te onderhou wat
Ek julle beveel het."

VISIE


Markus 16:16
"Hy wat glo en hom laat doop, sal gered word; maar hy wat nie glo nie,
sal veroordeel word."

Doel

Handelinge 1 : 8
"...maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en tot aan die uiterste van die aarde."