Maleagi 3:10
“Bring die hele tiende na die skathuis, sodat
daar spys in my huis kan wees; en beproef
My tog hierin, sê die Here van die leërskare,
of Ek vir julle nie die vensters van die
hemel sal oopmaak en op julle ‘n
oorvloedige seën sal uitstort nie.”

